Die sentrale gegewe in hierdie roman is die inval van die Vrystaatse kommando’s in die Kaapkoloni...
George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom ná sy ouers se dood Suid-Afrika toe...
By fakkellig is ’n ontroerende roman. Dit is Ierland aan die einde van die agtiende eeu: ’n Ierla...
Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland v...
’n Roman oor die groot kunstenaar Michelangelo (skepper onder andere van die beelde van Dawid en ...
Skepelinge is ’n impressionistiese betragting van die vroeë koloniale tydperk in die Suid-Afrikaa...
In 1837 het ’n engel aan ’n jong skaapwagter, Daniël Steenkamp (Danie Versies), verskyn, en die w...
Die fokus in die roman is op vier mense wat ’n tyd lank saam op ’n Griekse eiland bly: Die vertel...
In die verhaal van vier generasies van ’n boeregesin in die Roggeveld word die omwenteling weerge...